Mans Haarsalon Te Koop

Mans Haarsalon Te Koop


Mans Haarsalon te koop, in Bronkhorstspruit. Sentraal gelee - baie voete. Neem bestaande kliente basis oor. Huidige maandelikse omset beloop R25 000.00 met  potensiaal vir verdere ontwikkeling. Bestaande eienaar tree af.

Om afspraak te reel of vir verdere inligting, skakel gerus die volgende persone:

  • Lettie v/d Merwe: 073 415 2214 of
  • Bernice Fouche:   082 933 5122
  • Advert Moderated

IMAGES

Back

Discuss this Advert

You must be signed in to post comments. Log in
New user? Sign up